Jongboer-kompetisie in volle swang!
Die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar-kompetisie is tans in volle swang! Die wenner sal tydens ‘n gala-geleentheid op 1 Junie 2022 in Durbanville aangekondig word. Vanuit die inskrywings…
Die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar-kompetisie is tans in volle swang! Die wenner sal tydens ‘n gala-geleentheid op 1 Junie 2022 in Durbanville aangekondig word. Vanuit die inskrywings…
Die situasie wat die afgelope week in Robertson tussen seisoenwerkers van Zimbabwe en Lesotho plaasgevind het, kan nie alleen op landbou se skouers geplaas word nie, maar is ook ‘n…
Aansoeke vir die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar-kompetisie 2022 is nou oop! Dié kompetisie is ʼn hoogtepunt op vanjaar se landboukalender. Vereistes: • Die kandidaat moet 40…
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het Donderdagmiddag aangekondig dat hy ‘n tariefverhoging van 9,61% vir die 2022/23 tariefjaar aan Eskom toegestaan het. Hoewel die verhoging veel laer as Eskom se aansoek…
Agri Wes-Kaap is positief oor die uitkoms van vanjaar se begrotingsrede weens die menige landboukwessies wat minister Enoch Gondwana aangeraak het. Volgens die minister, is die hoop met vanjaar se…
Vanjaar se staatsrede het sterk klem gelê op die uitdagings wat tans hewige druk op die landbousektor plaas, en Agri Wes-Kaap hoop dat Minister Enoch Godongwana tydens sy begrotingsrede ook…