WYNBEDRYF KAN ALKOHOLVERBOD NIE BEKOSTIG NIE | WINE INDUSTRY CAN’T AFFORD ALCOHOL BAN

Die wynbedryf kan nie die verlenging van die verbod op alkoholverkope bekostig wat op Maandag 11 Januarie deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is nie. Agri Wes-Kaap is teleurgesteld dat die regering nie ‘n gedifferensieerde benadering ten opsigte van alkoholverkope gevolg het nie. Voorstelle wat die wynbedryfliggaam Vinpro aan die einde van Desember 2020 aan die regering gemaak het, is ook…

SAPS members thanked for their contribution with Western Cape Rural Safety Awards

WESTERN CAPE ANNUAL RURAL SAFETY AWARDS 2020 The Western Cape Stock Theft Committee, resorting under the RPO Western Cape, annually makes awards to the Best Member of a Stock Theft Unit and the Best Stock Theft Unit in the province. Agri Western Cape’s Rural Safety Policy Committee also makes an annual award to the Best Rural Safety Coordinator. The awards…

Western Cape farmers caught in drought request maize donations from their colleagues in the north

AGRI WES-KAAP VERSOEK DRINGEND HULP VAN GRAANBOERE IN DIE NOORDE 12 Aug 2020 Agri Wes-Kaap doen ‘n dringende beroep op graanprodusente in die noorde van die land om mielies aan die organisasie se droogtehulpfonds te skenk. Mnr Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, sê die realiteit is dat die droogte sedert 2015 in die Klein-Karoo, Sentraal-Karoo en Matzikama-distrik van…

 Rolspelers vergader oor alkoholverbod se impak op wynbedryf

 28 Jul 2020 Die bedryfsliggaam Vinpro, Agri Wes-Kaap, die landbou-belangegroep Saai en Wes-Kaapse wynprodusente het verlede week vergader om die uitwerking van die tweede verbod op alkoholverkope op die wynbedyf te bespreek. Mnr Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, sê konstruktiewe gesprekke om die wynbedryf te red en mense se lewensbestaan te beskerm, is krities. Hy sê die verbod…

Does government realize the impact of the ban on alcohol sales?

13 July 2020 AGRI WES-KAAP BEKOMMERD OOR IMPAK VAN REGERING SE BESLUIT OOR ALKOHOLVERKOPE Agri Wes-Kaap betwyfel of die regering besef watter enorme skade die besluit van Sondagaand 12 Julie om drankverkope met onmiddellike effek op te hef, op die totale wynwaardeketting gaan hê. Vlakke vyf en vier van die nasionale inperking het reeds ‘n groot nadelige uitwerking op die…