Jong boere wys toekoms is groen

Deur Kosie Loubser Vrydag 12 Junie 2015 00:30

PW Steinberg
PW Steinberg

Carl van der Merwe (27) van Boplaas in die Koue Bokkeveld is vanjaar die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar. Kosie Loubser, voorsitter van Agri Wes-Kaap se jongboerkomitee, gee ’n oorsig van hierdie kompetisie.

Agri Wes-Kaap het die Jong­boerkomitee gestig om meer belangstelling by jong boere in die georganiseerde landbou te skep en om daardeur ook die regte boere te identifiseer om die landbougemeenskap die toekoms in te lei.

http://www.netwerk24.com/sake/2015-06-12-jong-boere-wys-toekoms-is-groen

Tags: