MINISTER KONDIG AAN: ‘ANC-grondplan gou op wetboek’

Deur Llewellyn Prince Saterdag 21 Maart 2015 02:50

“DIT IS TEEN DIE VRYEMARKBEGINSEL EN GAAN ENORME GEVOLGE INHOU, SOOS INTERNASIONALE NAVORSING BEWYS HET. ” – Annelize Crosby

“Perke op plaasgrond, die 50/50-voorstel en ’n verbod op die besit van grond deur buitelanders kan al in September ’n wet wees. Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het dié aankondiging Vrydag op die grondhervormingsberaad in Boksburg gedoen.”

http://www.netwerk24.com/nuus/2015-03-21-anc-grondplan-gou-op-wetboek? vc=c6d14fd1f3921f65f543d52bf9a0dcef

Tags: