‘Moratorium’ oor afsettings verwar boere

Deur Albertus van Wyk
7 November 2014

Adj.-pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Nasief Manie, Die Burger
Adj.-pres. Cyril Ramaphosa.
Foto: Nasief Manie, Die Burger

“’n Oproep om ’n moratorium op die toepassing van die wet wat wettige uitsettings reguleer, blyk uit ’n landbou- én wetlike perspektief onwenslik, onprakties en onafdwingbaar te wees, het mnr. Japie Grobler, voorsitter van die eenheidsforum vir die landbou (Asuf), gesê.

Hy het gereageer nadat adj.-pres. Cyril Ramaphosa ná ’n vergadering in die Paarl met belanghebbendes in die landbou aan ’n groep werkers gesê het die vergadering het “sáám besluit” om ’n sterk beroep op boere te doen om uitsettings dadelik te staak.”

[button_green animation=”fadeInUp” link_url=”http://landbou.com/nuus/moratorium-oor-afsettings-verwar-boere/” title=”View article” target=”_blank”]

Tags: