Plan vir plaasmoorde

Minister ‘uiters bekommerd’, ‘wil betekenisvol ingryp’

Deur Maryna Lamprecht Dinsdag 22 Julie 2014 03:43

Nkosinathi Nhleko
Nkosinathi Nhleko

“KAAPSTAD. – Die minister van polisie beplan “betekenisvolle ingryping” om plaasmoorde te bekamp.  Nkosinathi Nhleko, minister van polisie, het sedert sy aanstelling in Mei met beamptes by talle polisiekantore in landelike gebiede gekonsulteer omdat hy “uiters bekommerd” is oor plaasmoorde en – aanvalle.
Hy werk tans aan ’n gefokusde plan om dit te takel en hoop om teen
einde September ’n verslag en aksieplan gereed te hê, het hy gister aan Die Burger gesê.”

http://www.netwerk24.com/nuus/2014-07-22-plan-vir-plaasmoorde

Tags: