Staat wil sê hoe jy mag boer: Wetsontwerp maak staat ‘kurator’ van alle landbougrond.”

Deur Sonja Carstens, Pieter Malan Sondag 21 Junie 2015 05:10

Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA: “As die wetsontwerp deurgevoer word, trek dit ’n streep deur die vryemarkstelsel.” Foto: Lisa Hnatowicz
Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA: “As die wetsontwerp deurgevoer word, trek dit ’n streep deur die vryemarkstelsel.” Foto: Lisa Hnatowicz

As die regering sy sin kry, sal die minister van landbou aan boere kan voorsê waarmee hulle moet boer en wat die beste manier is om hul grond te gebruik.

Dit is van die implikasies van ’n nuwe wetsontwerp vir die “bewaring en ontwikkeling van landbougrond”, waarop kommentaar op die oomblik ingewag word.

http://www.netwerk24.com/nuus/2015-06-21-staat-wil-s-hoe-jy-mag-boer

Tags: