STYGING IN KRAGTARIEWE SAL LANDBOUBEDRYWE KNOU
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het vandag aangekondig dat ‘n tariefverhoging van 18.65% vir die 2023/24 tariefjaar aan Eskom toegestaan is.Hoewel die verhoging laer is as Eskom se aansoek, is 18.65%…