AWK tree in gesprek met die privaatsektor, en onderhandel aktief op regeringsvlak om steun vir die landbousektor te kry.

AWK het verteenwoordigers in elke munisipale gebied, en kan ingelig argumenteer namens ons lede met betrekking tot wetgewing en beleid.

AWK het ʼn poel van kundigheid onder ons lede en affiliasies, en kan dus sinvol namens ons lede intree.

AWK se beleidskomitees vorm die boublokke van ons organisasie: