Ons plattelandse gemeenskappe kan nie bestaan sonder ons produsente en besighede nie. Agri Wes-Kaap het die behoefte geïdentifiseer om gesprekke tussen hierdie partye te inisieer, en vol te hou – ook sodat die suksesse van die Wes-Kaap, kan oorspoel na elkeen wat iewers hieruit voordeel kan put. Die einddoel? Besigheid. Verhoudings. Samewerking. EN GROEI.

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn

Agri Wes-Kaap se beleidskomitees

Landelike Veiligheidsbeleidskomitee

Fokus op sake wat die veiligheid van boere, plaaswerkers en die landelike gemeenskap raak.

Natuurlike Hulpbronne Beleidskomitee

Fokus op sake rakende produsente se behoeftes aan volhoubare natuurlike hulpbronne en die behoud daarvan.

Arbeid- en Sosiaal-Maatskaplike Beleidskomitee

Fokus op sake wat die regte van beide die werkgewer en die werknemer raak. Klik die opskrif vir meer arbeidsinligting en voorbeelddokumente.

Kommersiële Beleidskomitee

Fokus op sake wat die ekonomiese en winsgewende funksionering van plase beïnvloed .

Transformasie Beleidskomitee

Fokus op sake wat die landbou kan beïnvloed en toe te sien dat transformasie volhoubaar en ekonomies lewensvatbaar is.

Kommunikasie en Beeldbou Beleidskomitee

Fokus op die bou van 'n konsekwente, positiewe en hoë-impak mediateenwoordigheid vir die landbousektor.

Ons Vennote

Oor ons

Ons Geskiedenis

Die behoefte van Wes-Kaapse produsente om hul gemeenskaplike belange deur middel van ‘n georganiseerde struktuur te bestuur, strek sover terug as 1807 toe die eerste landbouvereniging tot stand gebring is. Meer as 200 jaar later staan die georganiseerde landbou in die provinsie steeds sterk.

Nog nie 'n lid nie? Skakel Agri Wes-Kaap (021) 860 3800

Speel video