EconoView – November 2022
Deur Daniël Minnaar Rentekoers Die Monetêre Beleidskomitee het in sy laaste sitting van die jaar die repokoers met 75 basispunte verhoog tot 7%. Dit bring die prima uitleenkoers op 10,5%…
Deur Daniël Minnaar Rentekoers Die Monetêre Beleidskomitee het in sy laaste sitting van die jaar die repokoers met 75 basispunte verhoog tot 7%. Dit bring die prima uitleenkoers op 10,5%…
Deur Daniël MinnaarINFLASIE:Die jaarlikse verbruikersprysinflasie het in September tot 7.5% verlangsaam vanaf 7.6% in Augustus. Na die inflasiekoers in Julie ‘n 13-jaar hoogtepunt van 7.8% aangeteken het, blyk dit of…
Agri Wes-Kaap (AWK) is optimisties oor Enoch Godongwana, minister van finansies, se aankondiging dat die regering Eskom se skuldlas van R400 miljard sal help verlig. Hoewel die totale bedrag wat…
Agri Wes-Kaap sien uit om te hoor watter steun die regering aan die landbousektor gaan gee wanneer Minister Enoch Godongwana Woensdag sy mediumtermyn begrotingsrede lewer. Gegewe die wisselvalligheid in globale…
deur Daniël Minnaar RENTEKOERS Die Monetêre Beleidskomitee het verlede week (22 September) aangekondig dat die repokoers (die koers waarteen die Reserwebank geld aan handelsbanke uitleen) met 75 basispunte verhoog tot…
Die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar-kompetisie is tans in volle swang! Die wenner sal tydens ‘n gala-geleentheid op 1 Junie 2022 in Durbanville aangekondig word. Vanuit die inskrywings…
Die situasie wat die afgelope week in Robertson tussen seisoenwerkers van Zimbabwe en Lesotho plaasgevind het, kan nie alleen op landbou se skouers geplaas word nie, maar is ook ‘n…
Aansoeke vir die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar-kompetisie 2022 is nou oop! Dié kompetisie is ʼn hoogtepunt op vanjaar se landboukalender. Vereistes: • Die kandidaat moet 40…
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het Donderdagmiddag aangekondig dat hy ‘n tariefverhoging van 9,61% vir die 2022/23 tariefjaar aan Eskom toegestaan het. Hoewel die verhoging veel laer as Eskom se aansoek…
Agri Wes-Kaap is positief oor die uitkoms van vanjaar se begrotingsrede weens die menige landboukwessies wat minister Enoch Gondwana aangeraak het. Volgens die minister, is die hoop met vanjaar se…